Oorspandering met “Black Friday” en die Feesseisoen sal negatiewe gevolge inhou vir verbruikers wat te veel skuld het.

Met “Black Friday” is daar baie verbruikers wat maklik verlei word deur die vele aanbiedings wat op die dag beskikbaar is – maar as die begroting reeds knap is, loop hulle die risiko om verder in skuld te gaan. Alhoewel dit waar is dat daar ‘n paar baie aanloklike aanbiedings is, moet […]